slegs [boodskap #125500] |
Mon, 29 April 2019 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slegs
Afbreking: slegs
Bywoord: slegs
Betekenis:
• Net; alleen maar; nie meer as.
Gebruik:
• Die krat bevat slegs 'n paar aartappels.
• Daar was slegs 10 toeskouers by die konsert.
Spreekwoord:
• Uiterlik skoon is slegs vertoon. [Ware skoonheid setel in die innerlike.]
Sinoniem:
• net
Vertaling:
Engels: only, merely
Nederlands: slechts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|