gemaak [boodskap #125482] |
Mon, 29 April 2019 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gemaak
Afbreking: ge•maak
Uitspraak: /mɑːk/
Werkwoord: maak
Verlede tyd: het gemaak
Teenwoordige deelwoord: makende
Verlede deelwoord: gemaakte
Betekenis:
• Wat vervaardig/ aanmekaarsit is; geskep is; gedoen of laat ontstaan het.
Gebruik:
• Ek het 'n draadkar gemaak.
• Wat het oom Kallie daar gemaak?
Spreekwoord:
• So gemaak en so laat staan. [Is soos hy/sy is; kan of wil nie verbeter nie.]
Vertaling:
Engels: made
Nederlands: gemaakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|