Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aspis
Aspis [boodskap #125480] Ma, 29 April 2019 06:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Aspisadder (spesie: Vipera aspis).
'n Aspisadder (spesie: Vipera aspis).
'n Aspis is 'n giftige slang, gewoonlik ’n adder, aangetref in Suid-Europa en Noord-Afrika.

Voorbeelde hiervan is die Aspisadder (Vipera aspis) van Suid-Europa en die Egiptiese kobra of Egiptiese aspis (Naja haje) van Noord-Afrika en die Midde-Ooste.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aspiek
Volgende onderwerp: Asquith, Herbert Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:29:48 MGT 2024