Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aspiek
Aspiek [boodskap #125479] Ma, 29 April 2019 06:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Groente wat in aspiek geset is.
Groente wat in aspiek geset is.
Aspiek is 'n gekruide vleisjellie (vleisselei). Dit word dikwels van kalfspootjies gemaak, maar ook van die vleis en bene van ander diere en voëltjies. As dit afkoel stol dit as gevolg van die gelatien in die produk. Dit word dikwels gebruik om vorm aan ander kossoorte te gee. Sien ook Agar-agar, 'n plantaardige jellie (selei van seewier).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aspersie
Volgende onderwerp: Aspis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:52:08 MGT 2024