Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asore
Asore [boodskap #125477] So, 28 April 2019 15:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Asore.
Kaart van Asore.
Asore is groep Portugese eilande in die Noord-Atlantiese Oseaan. Dit is 'n argipel wet uit nege bewoonde eilande en agt onbewoonde eilandjies bestaan. Die grootste stad, Ponta Delgada, lê op die oostelike eiland São Miguel. Die klimaat is gematig. Onder die bedrywe is die vervaardiging van mandjies, wolgoedere, hoede, ens. Lemoene word gekweek. Flores is een van die eilande.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asof, See van
Volgende onderwerp: Aspersie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:35:59 MGT 2024