Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asof, See van (See van Azof)
Asof, See van [boodskap #125476] So, 28 April 2019 15:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van die Swartsee met die See van Asof net noord daarvan.
Kaart van die Swartsee met die See van Asof net noord daarvan.
Die See van Asof (ook Azof, Azov) is 'n golf in die Swart See noordoos van die Krim. Dit is die vlakste see ter wêreld met ’n diepte van 0,9 tot 14 meter. Die Don en Koeban is die belangrikste riviere wat in die see vloei. Water vloei voortdurend uit die See van Azof na die Swartsee.

Asof is ook ’n stad in Rusland aan die Don, 7km van die monding daarvan in die See van Asof.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Askelon
Volgende onderwerp: Asore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:29:02 MGT 2024