Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Askelon (Askalon)
Askelon [boodskap #125475] So, 28 April 2019 15:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Askelon.
Uitsig oor Askelon.
Askelon (ook Askalon of Ashkelon gespel) was 'n Filistynse stad in die Bybelse tyd. Die salot, ’n soort ui, heet na die stad. Askelon lê tans in die suidweste van Israel net noord van die Gasastrook aan die Middellandse See. Daar is heelwat Suid-Afrikaanse Jode gevestig.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asjanti
Volgende onderwerp: Asof, See van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:37:05 MGT 2024