Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asjanti
Asjanti [boodskap #125469] Sa, 27 April 2019 10:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Asjanti-kaptein in oorlogsgewaad.
'n Asjanti-kaptein in oorlogsgewaad.
Asjanti was vroeër ’n berugte koninkryk aan die Weskus van Afrika waarin die Asjanti’s die heersende volk was, bekend om die menslike offers. Die gebied is deur die Britte geannekseer en ingelyf by die Britse kolonie Die Goudkus, wat Ghana geword het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asindeton
Volgende onderwerp: Askelon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:33:41 MGT 2024