Asetoon [boodskap #125464] |
Sat, 27 April 2019 06:53 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Asetoon is 'n helder kleurlose vloeistof met formule CH3CO.CH3. Dit los vette op. Bekende alledaagse gebruike sluit in, naellakverwyderaar en verfverdunner en skoonmaakmiddels. Asetoon word ook deur die menslike liggaam geproduseer en is algemeen in bloed en urine teenwoordig.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|