dan [boodskap #125430] |
Mon, 22 April 2019 10:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dan
Afbreking: dan
Bywoord: dan
Betekenis:
• Dui 'n tyd in die toekoms aan; wat daarna gaan gebeur; vervolgens.
• In welke geval.
Gebruik:
• Die wenners speel dan in die eindstryd om die algehele wenner te bepaal.
• As jy mooi oplet, dan sal jy vinnig verstaan.
Vertaling:
Engels: then
Nederlands: dan
Selfstandige naamwoord: dan
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Peil/vlak in judo of karate.
Gebruik:
• Piet het die tweede dan verwerf.
Vertaling:
Engels: dan
Nederlands: dan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|