verskeie [boodskap #125419] |
Ma, 22 April 2019 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20783 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskeie
Afbreking: ver•skei•e
Onbepaalde hooftelwoord: verskeie
Betekenis:
• 'n Aantal verskillende dinge; meer as een; taamlik baie; paar.
Gebruik:
• Orania is 'n groeiende dorp, met verskeie moderne winkelsentrums.
Sinoniem:
• etlike
Antoniem:
• dieselfde
Vertaling:
Engels: several, different, various
Nederlands: verscheidene, ettelijke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|