Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gewig
Gewig [boodskap #125400] So, 21 April 2019 10:33 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek dink ek moet 'n bietjie gewig verloor.
Vanoggend sien ek toe 'n pratende skaal in die stad.
Ek klim daarop en die skaal sê: "Net een op 'n slag asseblief!"
Re: Gewig [boodskap #128774 is 'n antwoord op boodskap #125400] Sa, 21 Desember 2019 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ek hoor kaneel is so goed vir 'n mens.
Dit laat jou gewig verloor, verlaag jou cholesterol en nog baie meer.
Ek was so beïndruk met die nuus, ek het onmiddellik 7 melkterte gaan koop!
Re: Gewig [boodskap #131123 is 'n antwoord op boodskap #128774] Vr, 01 Mei 2020 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
"My vrou praat nie meer met my nie:
Sy het gesê sy wil haar ou klere skenk vir mense wat honger ly,
al wat ek gesê het, is dat mense wat in haar klere pas nie honger ly nie."
Re: Gewig [boodskap #131536 is 'n antwoord op boodskap #131123] Wo, 10 Junie 2020 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ignoreer die wat jou vet noem.
Jy is groter as dit!
Re: Gewig [boodskap #137093 is 'n antwoord op boodskap #131536] Wo, 30 Junie 2021 10:59 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die meisie vergeet haar skootrekenaar is haar kamer.
Haar ouma dink toe dis 'n skaal.
Lang storie kort, ouma weeg R18000!
Vorige onderwerp: 28 gebruike vir die Afrikaans woord "moer"
Volgende onderwerp: Silwer Surfers op die Internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:59:27 MGT 2024