Gewig [boodskap #125400] |
Sun, 21 April 2019 10:33 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 524 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink ek moet 'n bietjie gewig verloor.
Vanoggend sien ek toe 'n pratende skaal in die stad.
Ek klim daarop en die skaal sê: "Net een op 'n slag asseblief!"
|
|
|
|
|
|
Re: Gewig [boodskap #137093 is 'n antwoord op boodskap #131536] |
Wed, 30 June 2021 10:59 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 524 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Die meisie vergeet haar skootrekenaar is haar kamer.
Haar ouma dink toe dis 'n skaal.
Lang storie kort, ouma weeg R18000!
|
|
|