Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eeu
eeu [boodskap #125387] Sa, 20 April 2019 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eeu
Afbreking: eeu
Uitspraak: /iu/




Selfstandige naamwoord: eeu
Meervoud: eeue
Verkleinwoord: eeutjie
Meervoud van verkleining: eeutjies

Betekenis:
• 'n Periode van een-honderd (100) jaar.
• (figuurlik) 'n Tydperk wat lank voel.

Gebruik:
• Ons leef in die een-en-twintigste eeu. Die gebou is in die sestiende eeu gebou.
• Sy het al eeue gelede gery.

Hiponiem:
• atoomeeu
• ruimte-eeu

Afgelei:
• eeufees
• eeuwisseling
• halfeeu
• kwarteeu

Vertaling:
Engels: century; ages ago
Nederlands: eeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: al
Volgende onderwerp: deel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:18:49 MGT 2024