Tuis » Taal » Woordeboek » al (ál)
al [boodskap #125386] |
Sa., 20 April 2019 20:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21429 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
al
Afbreking: al
Uitspraak: /ɑɫ/
Bywoord: al
Betekenis:
• Iets wat reed gebeur het; vantevore gedoen is.
• Iets wat aanhou, of die heeltyd gebeur.
Gebruik:
• Ons het toe al in die huis gewoon.
• Die kat word al ouliker. Die pad loop al langs die dam af.
Sinoniem:
• reeds
Vertaling:
Engels: already; ever, all along
Nederlands: al, reeds
Telwoord: al
Betekenis:
• Alles of almal; die geheel.
• Die enigste.
• Elke.
Gebruik:
• Al die beeste is op hok.
• Sy is al een wat daarvan weet.
• In alle gevalle moet dit liefs gerapporteer word.
Vertaling:
Engels: all; every, the only one
Nederlands: al
Voegwoord: al
Betekenis:
• Alhoewel, hoewel; selfs as.
Gebruik:
• Al is jy mooi, moet jy steeds hard werk.
Vertaling:
Engels: even though, although
Nederlands: al
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
 |
Vorige onderwerp: |
net |
Volgende onderwerp: |
eeu |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 12:52:43 UTC 2025
|