| sou [boodskap #125382] |
Sa., 20 April 2019 20:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sou
Afbreking: sou
Uitspraak: /sœu/
Werkwoord: sal
Verlede tyd: sou
Betekenis:
• Verlede tyd van "sal". Sê wat verwag was en eintlik moes gebeur het.
Gebruik:
• Sy sou na werk by ons kom tee drink.
• Ek was so bang / Dat die kakies my sou vang / En ver oor die see wegstuur… [Sarie Marais]
Vertaling:
Engels: should, would
Nederlands: zou
Nota:
• "Sou" is 'n hulpwerkwoord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 15 Februarie 2026 06:40] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|