Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hom
Afbreking: hom
Uitspraak: /ɦom/
Persoonlike voornaamwoord: hom
Betekenis:
• Verwys na 'n manlike persoon wat reeds bekend of uitgewys is; voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord, derde persoon, enkelvoud, manlik.
Gebruik:
• Het jy hom ook gevra.
Antoniem:
• haar
Vertaling:
Engels: him
Nederlands: hem
Wederkerende voornaamwoord: hom
Betekenis:
• Verwys na 'n manlike persoon wat reeds genoem is; dui aan dat die onderwerp en die voorwerp dieselfde manlike persoon is.
Gebruik:
• Hy het hom na die ongeluk gehaas.
Vertaling:
Engels: himself
Nederlands: zichzelf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.