Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ardenne is 'n beboste heuwelreeks en plato in Noordoos-Frankryk, België, Luxemburg en Ryn-Pruise. Die Ardenne is nêrens hoër as 2100 vt. nie. In die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het verskeie veldslae, waaronder die Ardenneoffensief, hier plaasgevind.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.