Toe wen Demi Lee Moore en slaan almal se voete onder hulle uit met haar toespraak. Sy het erkenning gegee waar dit toekom en gesê dat sy haar prys met die vyf kunstenaars van "Die Land", wat nie teenwoordig was nie, deel. Die gehoor het luid hande geklap. Wel gedaan Demi-Lee, jy is 'n waardige wenner - ons salueer jou!