Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aragon was 'n middeleeuse koninkryk in noordoos Spanje voor 1497, genoem na die Aragon, 'n syrivier van die Ebro. Vandag is dit 'n outonome gemeenskap binne Spanje. Die hoofstad van Aragon is Saragossa (Zaragoza). Die ampstaal is Aragonees.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.