Muise en dinge [boodskap #1217 is 'n antwoord op boodskap #53074] |
Wed, 07 November 2001 19:27 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 07 Nov 2001 22:13:21 +0200, Veldmuis wrote:
> Sal nogal interessant wees om Davie Davis se bek te hoor as hy sien
> hoe jy Danielle aanval. Hy wil mos niks verkeerd van haar hoor nie :-)
LOL!
(Ek moet nou eers hardloop - moet nou eers daardie nuwe Ludlum gaan
koop. Het laaaanklaas iets van hom gelees, en "The Prometheus
Deception" klink heel interessant. So off to Borders is die
Streepmuis) :-)
|
|
|
Re: Muise en dinge :-) [boodskap #53074 is 'n antwoord op boodskap #1217] |
Mon, 14 July 2003 14:24 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:4b6ugvsp09silpbnvjo9vs1qi2156i9a7r@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>> Waar in SA het jy grootgeword Katryn?
>
> Gebore in die Oos-Transvaal - moenie vir my vra wat die spesifieke
> provinsie vandag genoem word nie. Maar ek het deels van my jong
> kinderjare in die Nelspruit omgewing deurgebring, en deels hier in
> Amerika (WA - Seattle omgewing). Het toe later na
> Durbanville/Eversdal in die Kaap getrek. Daar gewoon vir omtrent 20
> jaar, en toe sowat 9 jaar gelede permanent Amerika toe gekom.
> En jy?
In Natal, ek het in Pietermaritzburg skoolgegaan.
Lorinda
|
|
|