ook [boodskap #125262] |
Sat, 30 March 2019 20:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ook
Afbreking: ook
Uitspraak: /oːk/
Bywoord: ook
Betekenis:
• Daarnaas; verder; tewens.
Gebruik:
• Hier is jou koffie. Wil jy beskuit ook hê?
• Wat ook al, ek stel nie belang nie!
Vertaling:
Engels: also, moreover
Nederlands: ook
Nota:
• "Ook" word gebruik om iets by te voeg tot dit waaroor gepraat word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|