se [boodskap #125249] |
Fri, 29 March 2019 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
se
Afbreking: se
Uitspraak: /sə/
Besitlike voornaamwoord: se
Betekenis:
• Dui besitting aan. Wys dat iets aan iemand behoort.
• Dui verhouding aan. Wys dat daar 'n 'n verband tussen woorde bestaan.
Gebruik:
• Dit is my ma se tandeborsel.
• Jy kan tien rand se biltong koop.
Verwant:
• s'n
Vertaling:
Engels: -'s
Nederlands: -s
Nota:
• Moenie "se" met "sê" (met 'n kappie) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|