Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nie
nie [boodskap #125246] Vr, 29 Maart 2019 06:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nie
Afbreking: nie
Uitspraak: /ni/




Bywoord: nie

Betekenis:
• Maak 'n woord/stelling/vraag negatief.
• Gee die teenoorgestelde betekenis.

Gebruik:
• Nee, dit is nie so nie.
• Ek praat nie Engels nie.

Antoniem:
• wel

Vertaling:
Engels: not
Nederlands: niet

Nota:
• Die dubbele negatief is gebruiklik in Afrikaans.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: om
Volgende onderwerp: se
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:19:01 MGT 2024