nie [boodskap #125246] |
Fri, 29 March 2019 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nie
Afbreking: nie
Uitspraak: /ni/
Bywoord: nie
Betekenis:
• Maak 'n woord/stelling/vraag negatief.
• Gee die teenoorgestelde betekenis.
Gebruik:
• Nee, dit is nie so nie.
• Ek praat nie Engels nie.
Antoniem:
• wel
Vertaling:
Engels: not
Nederlands: niet
Nota:
• Die dubbele negatief is gebruiklik in Afrikaans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|