om [boodskap #125245] |
Fri, 29 March 2019 06:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
om
Afbreking: om
Voorsetsel: om
Betekenis:
• Rondom; omring.
• Tydstip wanneer iets gebeur.
• Wat die doel van/ rede vir iets is.
Gebruik:
• Hy vou haar arms om haar lyf. Om die wêreld in 80 dae.
• Ons laai jou om 15:00 op.
• Dis lekker om te lewe. Die wedloop om Afrika.
Vertaling:
Engels: around, at
Nederlands: om
Bywoord: om
Betekenis:
• Wat verby/ verstreke is.
Gebruik:
• Die tyd is om, sit julle penne neer.
Vertaling:
Engels: up
Nederlands: om
Voegwoord: om
Betekenis:
• om ... te + infinitief
Gebruik:
• Dit is lekker om te lewe!
Vertaling:
Engels: to
Nederlands: om
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|