te [boodskap #125239] |
Thu, 28 March 2019 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
te
Afbreking: te
Uitspraak: /tə/
Voorsetsel: te
Betekenis:
• In; op.
• Gebruik saam met "om" + werkwoord om die infinitief aan te dui.
Gebruik:
• Ek is te Frankfort gebore. Die ruiter het te perd daar aangekom.
• Dis gesond om gereeld te oefen. Dit lekker om te speel.
Vertaling:
Engels: in, at, to
Nederlands: te
Bywoord: te
Betekenis:
• Dui 'n oormaat aan.
• Meer as wat goed, mooi, gesond, normaal, ens. is
Gebruik:
• Die tee is te soet.
• Daar was te min mense.
Vertaling:
Engels: too
Nederlands: te
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|