Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antigua is 'n eiland in die Karibiese See met 'n oppervlakte van 280 km². Die eiland is 'n deel van die staat 'Antigua en Barbuda' en het ongeveer 68 000 inwoners. Die meeste inwoners woon in Saint John's, die grootste stad op die eiland en ook die hoofstad van Antigua en Barbuda. Die vernaamste uitvoerprodukte is suiker en melasse.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.