Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wat
wat [boodskap #125215] Wo, 27 Maart 2019 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19129
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wat
Afbreking: wat
Uitspraak: /vat/




Voornaamwoord: wat

Betekenis:
• Vra inligting; kry iemand se mening.
• Verwys na die persoon, ding of dier oor wie/ waaroor gepraat word.

Gebruik:
Wat is jou naam? Wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie!
• Die vrou wat daar loop het rooi hare. Wat ook al gebeur, ons bly lief vir jou.

Vertaling:
Engels: what
Nederlands: wat

Nota:
• 'n Mens gebruik "wat" vir mense, diere en dinge, maar as 'n voorsetsel saam gebruik word, gebruik ons "wie" om na mense te verwys: Die vrou wat daar loop het rooi hare; Die vrou saam met wie ek loop het rooi hare.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: het
Volgende onderwerp: sy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 12:20:32 MGT 2024