Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Annam is 'n gewese Franse protektoraat in die huidige Viëtnam aan die kus van Agter-Indië. Dit was tot 1950 'n keiserryk gewees en die land se hoofstad was Hué. In 1954 is die gebied in twee binne Viëtnam gedeel. Die gebied voer rys, katoen, sy, ens. uit.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.