Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Anna van Kleef (1515 - 57) was vir 'n kort tyd in 1540 die was koningin van Engeland. Sy was die vierde eggenote van Hendrik VIII van Engeland. Die huwelik is egter nooit seksueel voltrek nie en sy is toe nie as koningin-gemalin gekroon nie. Sy ontvang 'n groot bedrag as skikking en daar is na haar as "die koning se geliefde suster" verwys. Sy is agt weke voor haar 42ste verjaarsdag oorlede, waarskynlik aan kanker, en is die Westminster-abdy begrawe.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.