Aniline [boodskap #125197] |
Di, 26 Maart 2019 06:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Anilien is 'n organiese verbinding met formule C6H5NH2. Dit is een van die vernaamste derivate van koolteer; 'n kleurlose, korrosiewe, olieagtige vloeistof. Dit word gebruik vir vervaardiging van kleurstowwe en is van groot belang in die handel.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|