Jannie Engelbrecht en sy stories... [boodskap #107778 is 'n antwoord op boodskap #107781] |
Di, 13 Desember 2005 09:07 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan nie besluit of dit die pers is wat so skerp is, of dit die
Engelbrechts is wat so graag hulle vuil wasgoed in die publiek was nie?
Wat ek wel weet is dat Jannie Engelbrecht 'n berugte MOEILIKE man is wat
oral waar hy gaan, moeilikheid maak. Dit lyk op die stadium of hy ook sy
kinders van hom vervreem het en dat hy sy ex-vrou Ellen, hiervoor blameer en
haar haat met 'n vurige haat. Ons Namibiane het natuurlik 'n belang want
Ellen is 'n Suidwesmeisie.
|
|
|
Re: Jannie Engelbrecht en sy stories... [boodskap #107781 is 'n antwoord op boodskap #107778] |
Di, 13 Desember 2005 08:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jong - die hele ou lot lyk vir my maar na 'n kommin spul.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:lIWdnVsF4Lt77wPenZ2dnUVZ_sqdnZ2d@is.co.za...
> Ek kan nie besluit of dit die pers is wat so skerp is, of dit die
> Engelbrechts is wat so graag hulle vuil wasgoed in die publiek was nie?
> Wat ek wel weet is dat Jannie Engelbrecht 'n berugte MOEILIKE man is wat
> oral waar hy gaan, moeilikheid maak. Dit lyk op die stadium of hy ook sy
> kinders van hom vervreem het en dat hy sy ex-vrou Ellen, hiervoor blameer en
> haar haat met 'n vurige haat. Ons Namibiane het natuurlik 'n belang want
> Ellen is 'n Suidwesmeisie.
>
|
|
|