Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22725 is 'n antwoord op boodskap #22726] |
Fri, 30 April 1999 00:00 |
daniel[2]
Boodskappe: 31 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het nounet op Radio Hoogland gehoor dat hulle oor 60 dae ophou uitsaai.
Blykbaar kon hulle nie 'n liksens kry nie. Sal dit deel wees van die plan
om Afrikaans in die nuwe SA uit te werk?
Dis jammer, want ek het nogal gehou daarvan om na hulle te luister.
Daniel in Auckland, NZ
|
|
|
Re: Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22726 is 'n antwoord op boodskap #22725] |
Fri, 30 April 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 30 Apr 1999 23:06:59 +1200, "Daniel" wrote:
> Blykbaar kon hulle nie 'n liksens kry nie. Sal dit deel wees van die plan
> om Afrikaans in die nuwe SA uit te werk?>>
Watter plan sou dit wees?
|
|
|
|
|
Re: Radio Hoogland [boodskap #25609 is 'n antwoord op boodskap #22726] |
Sat, 28 August 1999 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
Johan wrote:
> Ek kry nie meer reg om met Radio Hoogland te konnekteer hier op die
> internet nie - weet iemand of hulle nog uitsaai?
Nee, hulle het op Julie 29 gesluit. (Die eerste dag wat my man na hullegeluister
het, was hulle laaste dag. )
> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!
Raak jy nie moeg om altyd met jou tong in die kies te sit nie,veral as jy 'n
ernstige vraag vra? Jy moet oppas, jou tong groei
miskien permanent skeef.
Gloudina
>
>
> =|:^)
>
> Johan
|
|
|