Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ancona is 'n Adriatiese hawestad in Italië. Die naam Ancona is afkomstig van Grieks Ἀγκών en beteken elmboog, 'n verwysing na die vorm van die kus was soos 'n elmboog lyk. Ancona is die hoofstad van die gelyknamige provinsie Ancona en die streek.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.