Anachronisme [boodskap #125157] |
Mon, 18 March 2019 06:42 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Anachronisme is iets wat nie in die huidige tydvak tuishoort nie. Met ander woorde, die plasing van ’n gebeurtenis of voorwerp in ’n tydperk waarin dit nie kon plaasgevind of bestaan het nie. 'n Voorbeeld hiervan is Shakespeare se verwysing na slaanhorlosies in Julius Caesar.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|