Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roald AmundsenRoald Amundsen (1872 - 1928) was 'n Noorse ontdekkingsreisiger. Hy het die Suidpool in Desember 1911 ontdek. Met Lincoln Ellsworth het hy per lugskip (Norge) oor die Noordpool gevlieg in 1926. Hy het omgekom in die poging om ’n ander poolreisiger, die Italiaan genl. Nobile, te red. Sien Poolstreke.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.