Amstel [boodskap #125153] |
Sun, 17 March 2019 07:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amstel kan na een van die volgende verwys:
1. Rivier in Nederland wat ontstaan uit Drecht en Kromme Mijdrecht en wat deur Amsterdam na die IJ vloei;
2. Eerste naam wat die Vryburgers aan die Versserivier gegee het, wat later bekend gestaan het as die Liesbeek.
3. Nederlandse brouery, bekend vir sy Amstel-bier.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|