Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Bepaal jou ouderdom
Bepaal jou ouderdom [boodskap #125150] Sa, 16 Maart 2019 19:11 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Vyfjarige meisie vra vir haar ouma:
  "Hoe oud is ouma nou?"
Ouma:
  "Ooh my kind, ek is so oud ek kannie eers my ouderdom onthou nie."
Meisie:
  "Ouma moet agter in ouma se panties kyk... myne wys 5-6 jaar."
Re: Bepaal jou ouderdom [boodskap #125173 is 'n antwoord op boodskap #125150] Do, 21 Maart 2019 09:56 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die ouma spuit deodorant onder haar arms en haar kleindogter sê:
 "Ouma wat van die gat in die osoonlaag?"
Ouma antwoord:
 "Nee wat, dié kom ek sommer met seep en waslap by..."
Vorige onderwerp: BMW vs. Volkswagen-kewer
Volgende onderwerp: Kosie se laaste skoolldae
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:30:31 MGT 2024