Bepaal jou ouderdom [boodskap #125150] |
Sat, 16 March 2019 19:11 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 525 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
'n Vyfjarige meisie vra vir haar ouma:
"Hoe oud is ouma nou?"
Ouma:
"Ooh my kind, ek is so oud ek kannie eers my ouderdom onthou nie."
Meisie:
"Ouma moet agter in ouma se panties kyk... myne wys 5-6 jaar."
|
|
|
Re: Bepaal jou ouderdom [boodskap #125173 is 'n antwoord op boodskap #125150] |
Thu, 21 March 2019 09:56 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 525 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Die ouma spuit deodorant onder haar arms en haar kleindogter sê:
"Ouma wat van die gat in die osoonlaag?"
Ouma antwoord:
"Nee wat, dié kom ek sommer met seep en waslap by..."
|
|
|