Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amos is 'n boek in die Bybel oor 'n Hebreeuse profeet van ongeveer 750 v.C. Die Here het hom agter sy kleinvee weggevat en vir hom gesê: “Gaan tree as profeet op teen my volk Israel” (Amos 7:15). Hy het maatskaplike geregtigheid sterk bepleit.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.