Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Henri-Frédéric Amiel (1821 - 81) was 'n Frans-Switserse digter, maar veral wysgeer. Hy het wêreldroem verwerf met sy Journal Intime wat kort na sy dood en dan nog slegs gedeeltelik verskyn het (1882 - 84). Dit is in baie tale vertaal en word nog baie gelees.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.