Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29729 is 'n antwoord op boodskap #29730] |
Sat, 08 April 2000 00:00 |
Paul van Deventer
Boodskappe: 8 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
soos geen ander nie. Wat sal die lewe wees sonder verskillende sienings.
Ek dink ek het meer geleer oor ons geskiedenis in hierdie NG die laaste paar
weke as in al my jare in skool in SA - die wondere van die internet en 'free
speech'! Dankie aan almal - veral aan reisiger wat my daaglikse komedie
verskaf...
|
|
|
Re: Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29730 is 'n antwoord op boodskap #29729] |
Sat, 08 April 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Paul van Deventer wrote:
> As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
> soos geen ander nie.
Welkom. Moet net nie vir Reisiger onderskat nie.En wat het jy op MIT geswot?
Die tannie wie se ore ook kan tuit (benewens haar mond en haar kappie)
|
|
|
Re: Die waarheid, uiteindelik... [boodskap #29890 is 'n antwoord op boodskap #29730] |
Sun, 16 April 2000 00:00 |
Samuel Murray
Boodskappe: 66 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ja jong
skryf in boodskap news:38EEAC56.540E51CA@home.com...
> Paul van Deventer wrote:
>
>> As 'n Afrikaner wat nie meer in Suid-Afrika woon nie geniet ek hierdie NG
>> soos geen ander nie.
>
> Welkom. Moet net nie vir Reisiger onderskat nie.En wat het jy op MIT geswot?
>
> Die tannie wie se ore ook kan tuit (benewens haar mond en haar kappie)
>
|
|
|