|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33549 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee vrek dis seker mweb se ding? Ek kan om een of anner rede nie daar inkom
nie maar ek sal try. Of is ek nou verkeer. Nee gits wag gee my die url
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33550 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
heheheheh ja ou manlief het geslaap, en ek het gewerk. Maar daar's baie
goed waarvoor jy moet wag terwyl jou programme 'n "graphic render" en dit
kan lank en vervelig raak.
En ek geniet dit om met mense oor die internet te gesels en my man weet dis
skadeloos. Ek gaan tog nou nie begin "stout" raak met 'n blote kind nie.
Hy's dan my kleinsus se ouderdom!!!
Elaine
skryf in boodskap news:39A067E4.4A521D9B@home.com...
> Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
> (ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
> wel van "statistiek.") Die ander een sit en
> tik op die rekenaar in die diepte van die
> nag (slaap manlief al?) As manlief more
> opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
> 'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
> droog agter die ore is nie, en wat more ook
> heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
> wag asemloos na die volgende hoofstuk in
> die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
>
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33551 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kobus wolfaardt wrote:
> Ek swat my statika op.
>
> Ek skryf more oggend.
>
Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
(ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
wel van "statistiek.") Die ander een sit en
tik op die rekenaar in die diepte van die
nag (slaap manlief al?) As manlief more
opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
droog agter die ore is nie, en wat more ook
heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
wag asemloos na die volgende hoofstuk in
die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
|
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33553 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
okie dokie....sal kyk..., ek chat maar gewoonlik onder my eie naam
"Kobus wolfaardt" skryf in boodskap news:39A0613A.CB666224@gem.co.za...
>
> irc.mweb.co.za (6667)
> #geselshoekie
>
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33577 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Mon, 21 August 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Protus wrote:
> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
> boonste voortande?
>
Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
Afrikaner, nie 'n floue afskynsel soos jy wat
rassistiese uitings maak nie. Arme goed, al wat
julle kan doen om te wys julle is macho, is om
vrouens te beledig en te dink julle is "beter" as
mans wat nie "wit" is nie. Kyk na jou arms.
Is jy nou rerig "wit"?
Gloudina
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33578 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Mon, 21 August 2000 00:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> Protus wrote:
>
>> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
>> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
>> boonste voortande?
>>
>
> Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
> Afrikaner,
Definisie van 'n Afrikaner - Iemand wat Afrikaans praat ...
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33590 is 'n antwoord op boodskap #33548] |
Sun, 20 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet ons 'n chatroom kry? Die mense gaan ons uitvreet oor
bandwidth!! heheheeh Ek's in "webdesigner"
Ek ken 'n goeie chatroom, skree net dan gee ek vir jou die adres
|
|
|
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33597 is 'n antwoord op boodskap #33590] |
Mon, 21 August 2000 03:26 |
Protus
Boodskappe: 26 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sun, 20 Aug 2000 23:12:41 GMT:: @home.com skrywe:
> Wel. wel, wel. Die een behoort te studeer
> (ek het nog nie van "statika" gehoor nie,
> wel van "statistiek.") Die ander een sit en
> tik op die rekenaar in die diepte van die
> nag (slaap manlief al?) As manlief more
> opstaan, dan vind hy uit dat sy vrou oornag
> 'n affair gehad het met 'n outjie wat nog nie
> droog agter die ore is nie, en wat more ook
> heelwaarskynlik sy statika gaan druip. Ek
> wag asemloos na die volgende hoofstuk in
> die verhaal. Waar dit nog vroegaand is.
>
>
>
>
>
>
>
Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
boonste voortande?
Laat weet gou.
P
|
|
|
Re: Verstaanbaar [boodskap #33601 is 'n antwoord op boodskap #33590] |
Tue, 22 August 2000 00:00 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina, moontlik 'n albino?
"Lou" skryf in boodskap news:39A17D27.463C36C9@hotmail.com.dinges...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Protus wrote:
>>
>>> Klink of jyself sit en wag op 'n date. Is jy beskikbaar? Hoe oud is
>>> jy? Vanwat ek op die argiewe sien is jy 'n kleurling - het jy nog jou
>>> boonste voortande?
>>>
>>
>> Nee dankie. Ek is getroud met 'n warmbloedige
>> Afrikaner,
>
> Definisie van 'n Afrikaner - Iemand wat Afrikaans praat ...
|
|
|