Tuis » Taal » Woordeboek » blaps
blaps [boodskap #124987] |
So., 10 Maart 2019 20:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21452 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaps
Afbreking: blaps
Uitspraak: /blaps/
Selfstandige naamwoord: blaps
Meervoud: blapse
Verkleinwoord: blapsie
Meervoud van verkleining: blapsies
Betekenis:
• 'n Dom, onverantwoordelike fout, met groot gevolge vir die party wat dit begaan het.
Gebruik:
• Jammer, maar ek dink ek het alweer 'n blaps gemaak.
Sinoniem:
• flater
• fout
• vergissing
Vertaling:
Engels: stupid mistake, bloomer, blunder, blooper
Nederlands: blunder, miskleun, vergissing, flater
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 04:14:31 UTC 2025
|