Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Alpeviooltjie (Cyclamen europaeum) is 'n knolgewas van die familie Primulaceae, dikwels in broeikaste gekweek. Die blomme is wasagtig roosrooi, wit of pers, met 5 blomblare wat agtertoe buig. Dit groei wild in die Alpe en Karpate.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.