Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Almeria is 'n hawestad in Suidoos-Spanje aan die Middellandse See. Die naam 'Almería' is afgelei van die Arabiese begrip Al-Mariya ('Spieël van die See'). Druiwe en ander produkte word hiervandaan uitgevoer.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.