Allotropie [boodskap #124976] |
So, 10 Maart 2019 15:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Allotropie is die eienskap van sommige, en moontlik al die skeikundige elemente om meer as een toestand aan te neem, bv. swawel, wat as ’n amorfe vaste stof of in kristalvorm kan voorkom; ook koolstof wat as grafiet, houtskool, of diamant bestaan, wat almal in suurstof brand om koolstofdiokside te gee.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|