|
Re: Wie weet [boodskap #35745 is 'n antwoord op boodskap #10100] |
Thu, 19 October 2000 00:00 |
Jan
Boodskappe: 167 Geregistreer: August 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
krokkie wrote in article
...
> Wie van julle wat dit beteken ide term "CCM-Action againt a person"
>
Weet nie uit die vuis nie, maar in watter konteks?
IT: Contiguous Connection Model (client/server application)
Chemical Casting Model (for emergent computation)
"Against a person" klink meer of dit in een of ander kerk, werk of
diensleweringverband kan wees:
Called to Common Mission (kerk, maar kan nie dink dat die aksie teen 'n
persoon is nie)
Critical Care Medicine (staking van kritieke
lewensinstandhoudingsfunksies - skakel die masjiene af)
Commercial Credit Management
VSA weermag se Controlling Communications (Security) Material
Complex Case Management (regspleging)
Cost Center Manager (as jy jou werkgewer se kredietkaart misbruik)....
|
|
|