Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Allegheny is 'n takrivier van die Ohio in die ooste van die Verenigde State. Die rivier is 523 kilometer lank en vloei hoofsaaklik deur die staat Pennsilvanië en 'n klein gedeelte deur New York. Die bron van die Allegheny lê in Potter County en na 'n omswerwing deur die staat New York vloei hy weer Pennsilvanië binne en vloei by die stad Pittsburgh in die rivier Ohio.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.